David Spade

David Spade
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Spade in 2008

Geboortenaam David Wayne Spade
Geboorte 22 Julie 1964 (1964-07-22)
Birmingham, Michigan, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1987–nou
Webwerf www.davidspade.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Spade is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tommy Boy (1995), The Emperor's New Groove (2000), Joe Dirt (2001), en The Benchwarmers (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy